Matteus 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en sy broer Johannes saamgeneem en hulle alleen teen ’n hoë berg opgeneem.+ Markus 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saamgeneem en hulle teen ’n hoë berg opgeneem, waar hulle alleen was. En hy het voor hulle van gedaante verander,+ 2 Petrus 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ja, hierdie woorde het ons uit die hemel hoor kom+ terwyl ons saam met hom op die heilige berg was.+
17 Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en sy broer Johannes saamgeneem en hulle alleen teen ’n hoë berg opgeneem.+
2 En ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saamgeneem en hulle teen ’n hoë berg opgeneem, waar hulle alleen was. En hy het voor hulle van gedaante verander,+
18 Ja, hierdie woorde het ons uit die hemel hoor kom+ terwyl ons saam met hom op die heilige berg was.+