Psalm 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 O Jehovah, wie sal ’n gas in u tent wees?+Wie sal op u heilige berg woon?+ 2 Korintiërs 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+
16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+