Eksodus 32:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Jehovah het egter vir Moses gesê: “Elkeen wat teen my gesondig het, dié sal ek uit my boek uitwis.+ Openbaring 22:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en as iemand enigiets van die woorde van die boekrol van hierdie profesie wegneem, sal God sy deel wegneem van die bome van die lewe+ en uit die heilige stad,+ dinge waarvan in hierdie boekrol geskrywe staan.
33 Jehovah het egter vir Moses gesê: “Elkeen wat teen my gesondig het, dié sal ek uit my boek uitwis.+
19 en as iemand enigiets van die woorde van die boekrol van hierdie profesie wegneem, sal God sy deel wegneem van die bome van die lewe+ en uit die heilige stad,+ dinge waarvan in hierdie boekrol geskrywe staan.