Psalm 73:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 My liggaam en my hart het ingegee.+God is die rots van my hart en my deel tot onbepaalde tyd.+ Prediker 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 die dag wanneer die bewakers van die huis+ bewe, en die lewenskragtige manne hulle gebuig het,+ en die vroue wat maal,+ opgehou werk het omdat hulle min geword het, en die vroue wat deur die vensters kyk,+ dit donker gevind het;
3 die dag wanneer die bewakers van die huis+ bewe, en die lewenskragtige manne hulle gebuig het,+ en die vroue wat maal,+ opgehou werk het omdat hulle min geword het, en die vroue wat deur die vensters kyk,+ dit donker gevind het;