1 Samuel 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 (En Eli was agt-en-negentig jaar oud, en sy oë het verstar sodat hy nie kon sien nie.)+ Psalm 37:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+ Psalm 71:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moet my nie wegwerp in die tyd van die ouderdom nie;+Moet my nie verlaat juis wanneer my krag ingee nie.+
25 Ek was eens ’n jong man, ook het ek oud geword,+En tog het ek geen regverdige heeltemal verlate gesien+Of dat sy nageslag brood soek nie.+
9 Moet my nie wegwerp in die tyd van die ouderdom nie;+Moet my nie verlaat juis wanneer my krag ingee nie.+