Deuteronomium 11:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Julle moet dit ook aan julle kinders leer, deur daaroor te praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan.+ Psalm 71:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 My mond is vol van u lof,+Die hele dag deur vol van u luisterrykheid.+ Spreuke 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Die tong van die regverdige is uitgesoekte silwer;+ die hart van die goddelose is min werd.+
19 Julle moet dit ook aan julle kinders leer, deur daaroor te praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan.+