23 En konings sal vir jou oppassers word,+ en hulle vorstinne versorgsters vir jou. Met die gesig na die aarde sal hulle hulle voor jou neerbuig,+ en die stof van jou voete sal hulle oplek;+ en jy sal moet weet dat ek Jehovah is, oor wie dié wat op my hoop, nie beskaamd sal staan nie.”+