Psalm 45:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ek sal melding maak van u naam in alle toekomstige geslagte.+Daarom sal volke u prys tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig. Psalm 89:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Sy saad sal tot onbepaalde tyd wees,+En sy troon soos die son voor my.+
17 Ek sal melding maak van u naam in alle toekomstige geslagte.+Daarom sal volke u prys tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.