Genesis 22:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En deur middel van jou saad+ sal al die nasies van die aarde hulleself gewis seën omdat jy na my stem geluister het.’”+ Galasiërs 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die doel was dat die seën van Abraham deur middel van Jesus Christus vir die nasies tot stand sou kom,+ sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.+
18 En deur middel van jou saad+ sal al die nasies van die aarde hulleself gewis seën omdat jy na my stem geluister het.’”+
14 Die doel was dat die seën van Abraham deur middel van Jesus Christus vir die nasies tot stand sou kom,+ sodat ons die beloofde gees+ deur ons geloof kon ontvang.+