Eksodus 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+ Psalm 94:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle laat woorde uitborrel, hulle bly onbeteueld praat;+Almal wat skadelike dinge beoefen, bly met hulleself spog.+ Psalm 106:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar hulle het hulle selfsugtige begeerte in die wildernis getoon+En God in die woestyn op die proef gestel.+ Hosea 12:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Eʹfraim bly sê: ‘Ek het inderdaad ryk geword;+ ek het vir my waardevolle dinge gevind.+ Wat al my geswoeg betref, hulle sal by my geen oortreding vind wat sonde is nie.’+
9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+
4 Hulle laat woorde uitborrel, hulle bly onbeteueld praat;+Almal wat skadelike dinge beoefen, bly met hulleself spog.+
14 Maar hulle het hulle selfsugtige begeerte in die wildernis getoon+En God in die woestyn op die proef gestel.+
8 En Eʹfraim bly sê: ‘Ek het inderdaad ryk geword;+ ek het vir my waardevolle dinge gevind.+ Wat al my geswoeg betref, hulle sal by my geen oortreding vind wat sonde is nie.’+