Psalm 52:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jy het alle woorde liefgehad wat verslind,+O bedrieglike tong.+ Jakobus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.
6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.