Psalm 37:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Maar die oortreders sal beslis saam verdelg word;+Die toekoms van die goddeloses sal inderdaad afgesny word.+ Prediker 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar dit sal glad nie goed afloop met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy dae, wat soos ’n skaduwee is, verleng nie,+ omdat hy God nie vrees nie.+
38 Maar die oortreders sal beslis saam verdelg word;+Die toekoms van die goddeloses sal inderdaad afgesny word.+
13 Maar dit sal glad nie goed afloop met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy dae, wat soos ’n skaduwee is, verleng nie,+ omdat hy God nie vrees nie.+