Psalm 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het Jehovah voortdurend voor my gestel.+Omdat hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.+ Hebreërs 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+
5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+