Psalm 65:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Gelukkig is die een wat u uitkies en laat nader kom,+Sodat hy in u voorhowe kan woon.+Ons sal beslis versadig word met die goeie van u huis,+Die heilige plek van u tempel.+ Hebreërs 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 laat ons dan met ’n waaragtige hart nader kom in die volle versekerdheid van die geloof, aangesien ons harte deur besprinkeling van ’n goddelose gewete gereinig is+ en ons liggaam met rein water gewas is.+ Jakobus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+
4 Gelukkig is die een wat u uitkies en laat nader kom,+Sodat hy in u voorhowe kan woon.+Ons sal beslis versadig word met die goeie van u huis,+Die heilige plek van u tempel.+
22 laat ons dan met ’n waaragtige hart nader kom in die volle versekerdheid van die geloof, aangesien ons harte deur besprinkeling van ’n goddelose gewete gereinig is+ en ons liggaam met rein water gewas is.+
8 Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom.+ Reinig julle hande, julle sondaars,+ en suiwer julle harte,+ julle besluiteloses.+