Psalm 44:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ontwaak tog. Waarom bly u slaap, o Jehovah?+Word tog wakker. Moenie vir ewig bly verstoot nie.+ Jesaja 64:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Sal u, met die oog op hierdie dinge, u steeds inhou,+ o Jehovah? Sal u stil wees en toelaat dat ons tot die uiterste geteister word?+ Klaagliedere 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 In gloeiende toorn het hy elke horing van Israel afgekap.+Hy het sy regterhand teruggetrek voor die vyand;+En in Jakob bly hy brand soos ’n vlammende vuur wat rondom verteer het.+
12 Sal u, met die oog op hierdie dinge, u steeds inhou,+ o Jehovah? Sal u stil wees en toelaat dat ons tot die uiterste geteister word?+
3 In gloeiende toorn het hy elke horing van Israel afgekap.+Hy het sy regterhand teruggetrek voor die vyand;+En in Jakob bly hy brand soos ’n vlammende vuur wat rondom verteer het.+