Eksodus 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+ Habakuk 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En u het uitgetrek tot die redding van u volk,+ om u gesalfde te red. U het die hoof uit die huis van die goddelose verpletter.+ Die fondament is blootgelê, tot by die nek.+ Sela.
2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+
13 En u het uitgetrek tot die redding van u volk,+ om u gesalfde te red. U het die hoof uit die huis van die goddelose verpletter.+ Die fondament is blootgelê, tot by die nek.+ Sela.