11 Omdat die vonnis oor ’n slegte werk nie gou voltrek is nie,+ daarom is die hart van die mensekinders in hulle volkome daarop gerig om kwaad te doen.+
7 In die mate waarin sy haarself verheerlik en in skaamtelose weelde gelewe het, gee haar in dié mate pyniging en verdriet.+ Want in haar hart bly sy sê: ‘Ek sit as koningin,+ en ek is geen weduwee nie,+ en ek sal nooit verdriet sien nie.’+