Jesaja 24:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En in dié dag sal Jehovah sy aandag rig op die leër van die hoogte in die hoogte, en op die konings van die aarde op die aarde.+ Openbaring 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die konings van die aarde en die hooggeplaastes en die militêre bevelvoerders en die rykes en die sterkes en elke slaaf en elke vrye het in die grotte en in die rotse+ van die berge weggekruip.
21 En in dié dag sal Jehovah sy aandag rig op die leër van die hoogte in die hoogte, en op die konings van die aarde op die aarde.+
15 En die konings van die aarde en die hooggeplaastes en die militêre bevelvoerders en die rykes en die sterkes en elke slaaf en elke vrye het in die grotte en in die rotse+ van die berge weggekruip.