Eksodus 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+ Psalm 78:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Daarna het hy sy volk laat wegtrek net soos ’n kudde+En hulle gelei soos ’n trop in die wildernis.+ Hosea 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En deur ’n profeet het Jehovah Israel uit Egipte laat optrek,+ en deur ’n profeet is hy opgepas.+
21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+
52 Daarna het hy sy volk laat wegtrek net soos ’n kudde+En hulle gelei soos ’n trop in die wildernis.+