Psalm 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het in sy hart gesê: “Ek sal nie wankel nie;+Van geslag tot geslag sal ek iemand wees wat geen rampspoed ondervind nie.”+ Markus 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En party van die skrifgeleerdes was daar en het in hulle harte gesit en redeneer:+
6 Hy het in sy hart gesê: “Ek sal nie wankel nie;+Van geslag tot geslag sal ek iemand wees wat geen rampspoed ondervind nie.”+