Psalm 119:171 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 171 Laat lof by my lippe uitborrel,+Want u leer my u voorskrifte.+ Spreuke 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 om ’n spreuk en ’n raaiselagtige gesegde,+ die woorde van wyses+ en hulle raaisels+ te verstaan. Spreuke 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die woorde van ’n man se mond is diep waters.+ Die fontein van wysheid is ’n borrelende stroom.+ Esegiël 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Mensekind, gee ’n raaisel+ en stel ’n spreekwoord saam vir die huis van Israel.+