Psalm 71:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+Vir almal wat sal kom, van u mag.+ Psalm 102:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Dit word vir die toekomstige geslag opgeskryf;+En die volk wat geskep gaan word, sal Jah loof.+
18 En selfs tot die ouderdom en grysheid toe, o God, moet u my nie verlaat nie,+Totdat ek vir die geslag van u arm kan vertel,+Vir almal wat sal kom, van u mag.+