Psalm 51:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Verberg u aangesig vir my sondes,+En wis selfs al my oortredings uit.+ Psalm 73:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle het gesê: “Hoe het God dit te wete gekom?+En is daar kennis by die Allerhoogste?”+