43 Ek het dus met julle gepraat, en julle het nie geluister nie, maar het julle opstandig begin gedra+ teen Jehovah se bevel en driftig geraak, en julle het in die gebergte probeer optrek.+
6 En jy moet weet dat dit nie weens jou regverdigheid is dat Jehovah jou God hierdie goeie land aan jou gee om dit in besit te neem nie; want jy is ’n hardnekkige volk.+
27 Want ek—ek ken jou opstandigheid+ en jou hardnekkigheid+ goed. As julle, terwyl ek vandag nog by julle in die lewe is, opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah was,+ hoeveel te meer dan ná my dood!