2 Kronieke 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar hy het gedoen wat sleg was,+ want hy het nie sy hart onwrikbaar daarop gerig om Jehovah te soek nie.+ Psalm 81:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+Hulle het in hulle eie planne gewandel.+ Jeremia 5:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar hierdie volk het ’n wederstrewige en opstandige hart gekry; hulle het afgewyk en bly hulle weg bewandel.+ Jeremia 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar hulle het nie geluister nie, en ook het hulle nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het in die planne, in die wederstrewigheid van hulle slegte hart gewandel,+ sodat hulle agteruitgegaan het en nie vooruit nie,+
14 Maar hy het gedoen wat sleg was,+ want hy het nie sy hart onwrikbaar daarop gerig om Jehovah te soek nie.+
12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+Hulle het in hulle eie planne gewandel.+
23 Maar hierdie volk het ’n wederstrewige en opstandige hart gekry; hulle het afgewyk en bly hulle weg bewandel.+
24 Maar hulle het nie geluister nie, en ook het hulle nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het in die planne, in die wederstrewigheid van hulle slegte hart gewandel,+ sodat hulle agteruitgegaan het en nie vooruit nie,+