Eksodus 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En deur die asem van u neusgate+ is waters opgehoop;Dit het bly staan soos ’n dam van vloedwaters;Die bruisende waters is in die hart van die see gestol. Psalm 33:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy versamel die waters van die see soos deur ’n dam+En plaas die bruisende waters in skatkamers.
8 En deur die asem van u neusgate+ is waters opgehoop;Dit het bly staan soos ’n dam van vloedwaters;Die bruisende waters is in die hart van die see gestol.