21 En hulle het nie dors geword+ toe hy hulle selfs deur verwoeste plekke laat gaan het nie.+ Hy het vir hulle water uit die rots laat uitvloei, en hy het ’n rots gekloof sodat die water uitgestroom het.”+
4 en almal het dieselfde geestelike drank gedrink.+ Want hulle het uit die geestelike rots+ gedrink wat hulle gevolg het, en dié rots+ het die Christus beteken.+