Psalm 65:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ongeregtighede was magtiger as ek.+Wat ons oortredings betref, u sal dit bedek.+ Psalm 79:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Help ons, o God van ons redding,+Ter wille van die heerlikheid van u naam;+En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+
9 Help ons, o God van ons redding,+Ter wille van die heerlikheid van u naam;+En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+