Numeri 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Uiteindelik het Jehovah vir Moses gesê: “Hoe lank+ sal hierdie volk my met minagting bejeën,+ en hoe lank sal hulle geen geloof in my stel nie, ondanks al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+ Psalm 78:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hulle het nog meer teen hom bly sondig+Deur in die waterlose streek teen die Allerhoogste in opstand te kom;+
11 Uiteindelik het Jehovah vir Moses gesê: “Hoe lank+ sal hierdie volk my met minagting bejeën,+ en hoe lank sal hulle geen geloof in my stel nie, ondanks al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+
17 En hulle het nog meer teen hom bly sondig+Deur in die waterlose streek teen die Allerhoogste in opstand te kom;+