Jesaja 63:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+ Efesiërs 4:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En moenie God se heilige gees, waarmee julle verseël is+ vir ’n dag van bevryding deur ’n losprys,+ bedroef nie.+ Hebreërs 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want wie was dit wat gehoor en tog bitter toorn verwek het?+ Was dit nie in werklikheid almal wat onder Moses uit Egipte uitgegaan het nie?+
10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+
30 En moenie God se heilige gees, waarmee julle verseël is+ vir ’n dag van bevryding deur ’n losprys,+ bedroef nie.+
16 Want wie was dit wat gehoor en tog bitter toorn verwek het?+ Was dit nie in werklikheid almal wat onder Moses uit Egipte uitgegaan het nie?+