Psalm 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+ Jesaja 42:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Daarom het Hy woede, sy toorn en die sterkte van oorlog oor hom bly uitstort.+ En dit het hom rondom bly verteer,+ maar hy het geen ag geslaan nie;+ en dit het teen hom bly oplaai, maar hy het niks ter harte geneem nie.+
6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+
25 Daarom het Hy woede, sy toorn en die sterkte van oorlog oor hom bly uitstort.+ En dit het hom rondom bly verteer,+ maar hy het geen ag geslaan nie;+ en dit het teen hom bly oplaai, maar hy het niks ter harte geneem nie.+