25 En hulle het versterkte stede+ en ’n vet land+ ingeneem en huise vol allerhande goeie dinge in besit geneem,+ uitgekapte reënputte,+ wingerde en olyfboorde+ en bome vir voedsel in oorvloed, en hulle het begin eet en versadig+ en vet+ geword en weelderig gelewe deur u groot goedheid.+