Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die Filistyne het hulle in slagorde opgestel+ om Israel te ontmoet, en die geveg het sleg verloop, sodat Israel verslaan is voor die Filistyne,+ wat ongeveer vierduisend man in geslote gevegslinie in die veld doodgemaak het.

  • 1 Samuel 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het die Filistyne geveg en is Israel verslaan,+ en hulle het elkeen na sy tent gevlug;+ en die slagting was baie groot,+ sodat daar van Israel dertigduisend voetsoldate geval het.+

  • Jeremia 7:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En ek sal uit die stede van Juda en uit die strate van Jerusalem die stem van verheuging en die stem van blydskap, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid laat ophou;+ want die land sal niks anders as ’n verwoeste plek word nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel