Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 45:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 God is u troon tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig;+

      Die septer van u koningskap is ’n septer van reg.+

  • Esegiël 17:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook van die hoë top van die seder neem en dit insit;+ van die boonste van sy takkies sal ek ’n sagte takkie afpluk,+ en ek sal dit op ’n hoë en verhewe berg oorplant.+

  • Esegiël 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 ’n Puinhoop, ’n puinhoop, ’n puinhoop sal ek dit maak.+ Ook wat dit betref, dit sal beslis niemand s’n word nie totdat hy kom wat die wetlike reg het,+ en ek sal dit aan hom gee.’+

  • Daniël 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En aan hom is heerskappy+ en waardigheid+ en ’n koninkryk+ gegee, sodat al die volke, volksgroepe en tale hóm sou dien.+ Sy heerskappy is ’n heerskappy van onbepaalde duur wat nie sal verbygaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.+

  • Johannes 1:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Nataʹnael het hom geantwoord: “Rabbi, u is die Seun van God,+ u is Koning+ van Israel.”

  • Openbaring 19:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En op sy bokleed, ja, op sy dy, het hy ’n naam wat geskryf is: Koning van die konings en Here van die here.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel