1 Samuel 8:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Samuel het al die woorde van die volk aangehoor; toe het hy dit voor die ore van Jehovah gespreek.+ Psalm 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah sal inderdaad my versoek om guns hoor;+Jehovah sal my gebed aanneem.+ Psalm 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want die arme sal nie vir altyd vergeet word nie,+Ook sal die hoop van die sagmoediges nooit vergaan nie.+ Psalm 102:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hy sal hom beslis wend tot die gebed van dié wat alles ontneem is+En hulle gebed nie verag nie.+ Spreuke 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+ 1 Petrus 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+ 1 Johannes 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 en wat ons ook al vra, ontvang ons van hom,+ omdat ons sy gebooie bewaar en die dinge doen wat in sy oë welbehaaglik is.+
21 En Samuel het al die woorde van die volk aangehoor; toe het hy dit voor die ore van Jehovah gespreek.+
18 Want die arme sal nie vir altyd vergeet word nie,+Ook sal die hoop van die sagmoediges nooit vergaan nie.+
8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+
12 Want die oë+ van Jehovah is op die regverdiges, en sy ore is tot hulle smeking;+ maar die aangesig van Jehovah is teen dié wat slegte dinge doen.”+
22 en wat ons ook al vra, ontvang ons van hom,+ omdat ons sy gebooie bewaar en die dinge doen wat in sy oë welbehaaglik is.+