18 “Die driestamafdeling van die kamp van Eʹfraim+ volgens hulle leërs moet aan die westekant wees, en die owerste van die kinders van Eʹfraim is Elisaʹma,+ die seun van Ammiʹhud.
13 Soos ’n sterk man sal Jehovah uittrek.+ Soos ’n krygsman sal hy ywer opwek.+ Hy sal hard uitroep, ja, hy sal ’n oorlogskreet aanhef;+ hy sal toon dat hy magtiger is as sy vyande.+