Numeri 6:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Mag Jehovah sy aangesig teenoor jou laat skyn,+ en mag hy aan jou guns betoon.+ Psalm 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daar is baie wat sê: “Wie sal ons die goeie laat sien?”Verhef die lig van u aangesig oor ons,+ o Jehovah. Psalm 67:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 67 God sal aan ons guns betoon en ons seën;+Hy sal sy aangesig oor ons laat skyn+—Sela—
6 Daar is baie wat sê: “Wie sal ons die goeie laat sien?”Verhef die lig van u aangesig oor ons,+ o Jehovah.