Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het dit omgespit en die klippe daaruit verwyder en dit met ’n uitgesoekte rooi wingerdstok beplant en ’n toring in die middel daarvan gebou.+ En hy het ook ’n wynpers daarin uitgekap.+ En hy het bly hoop dat dit druiwe sou voortbring,+ maar dit het mettertyd wilde druiwe voortgebring.+

  • Jeremia 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En wat my betref, ek het jou as ’n uitgesoekte rooi wingerdstok geplant,+ in sy geheel ’n egte saad. Hoe het jy dan teenoor my verander in die ontaarde lote van ’n vreemde wingerdstok?’+

  • Markus 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ook het hy deur illustrasies met hulle begin praat: “’n Man het ’n wingerd geplant+ en ’n heining daarom gesit en ’n kuip vir die wynpers gegrawe en ’n toring opgerig,+ en hy het dit aan landbouers verhuur+ en na die buiteland gereis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel