Psalm 79:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hoe lank, o Jehovah, sal u vertoornd wees? Vir ewig?+Hoe lank sal u ywer brand net soos ’n vuur?+ Jeremia 52:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het die huis van Jehovah+ en die huis van die koning en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en elke groot huis het hy met vuur verbrand.+
13 En hy het die huis van Jehovah+ en die huis van die koning en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en elke groot huis het hy met vuur verbrand.+