16 En op die derde dag, toe dit oggend word, het daar donderslae en weerligstrale gekom,+ en ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing,+ sodat die hele volk wat in die kamp was, begin bewe het.+
19 en die geskal van ’n trompet+ en die stem van woorde nie;+ waarop die volk, toe hulle daardie stem hoor, gesmeek het dat geen woord vir hulle bygevoeg moes word nie.+