15 Verduidelik julle, saam met die Sanʹhedrin, dan nou vir die militêre bevelvoerder waarom hy hom na julle toe moet afbring, asof julle van plan is om die aangeleenthede aangaande hom noukeuriger vas te stel.+ Maar voordat hy naby kom, sal ons gereed wees om hom om die lewe te bring.”+