Eksodus 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel. Deuteronomium 33:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En van Levi het hy gesê:+ “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+
6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel.
8 En van Levi het hy gesê:+ “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+