Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Julle mag in die regspraak nie partydig wees nie.+ Julle moet klein en groot op dieselfde wyse aanhoor.+ Julle mag nie bang word vir ’n mens nie,+ want die regspraak is God s’n;+ en die saak wat vir julle te moeilik is, moet julle voor my bring, en ek sal dit verhoor.’+

  • 2 Kronieke 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En laat die vrees+ vir Jehovah dan nou oor julle kom.+ Wees versigtig en tree op,+ want by Jehovah ons God is geen onregverdigheid+ of partydigheid+ of aanneming van ’n omkoopgeskenk+ nie.”

  • Spreuke 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Dit is nie goed om partydigheid teenoor die goddelose te betoon nie,+ en ook nie om die regverdige in die gereg opsy te stoot nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel