Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en hy het gesê:+

      “O Jehovah, die God van ons voorvaders,+ is u nie God in die hemel+ nie, en heers u nie oor al die koninkryke van die nasies+ nie, en is daar nie in u hand krag en mag nie, sodat niemand teen u kan standhou nie?+

  • Psalm 103:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jehovah het sy troon stewig gevestig in die hemel;+

      En oor alles het sy koningskap heerskappy gevoer.+

  • Matteus 23:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 en hy wat by die hemel sweer, sweer by die troon van God+ en by hom wat daarop sit.

  • Handelinge 7:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 ‘Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Watter soort huis sal julle vir my bou? sê Jehovah. Of wat is die plek vir my rus?+

  • Openbaring 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ná hierdie dinge het ek onmiddellik onder die krag van die gees gekom: en kyk! daar het ’n troon+ in die hemel+ gestaan, en iemand sit op die troon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel