Psalm 11:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wanneer selfs die fondamente afgebreek word,+Wat moet die regverdige dan doen?” Psalm 75:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die aarde en al sy bewoners het weggesmelt,+En ek het sy pilare reggesit.”+ Sela. Spreuke 29:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+
4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+