Psalm 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+Sodat u nie teenoor my stilbly nie+En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+ Psalm 35:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 U het gesien, o Jehovah.+ Moenie stilbly nie.+O Jehovah, moenie ver van my af bly nie.+ Psalm 109:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 109 O God van my lof,+ moenie stilbly nie.+
28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+Sodat u nie teenoor my stilbly nie+En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+