9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+
10 Want wie het die dag van klein dinge verag?+ En hulle sal beslis bly wees+ en die skietlood in die hand van Serubbaʹbel sien. Hierdie sewe is die oë van Jehovah.+ Hulle deurloop die hele aarde.”+
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+