Psalm 43:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Stuur u lig en u waarheid uit.+Laat dié my lei.+Laat dié my bring na u heilige berg en na u grootse tabernakel.+ Psalm 46:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daar is ’n rivier waarvan die strome die stad van God bly maak,+Die heiligste, grootse tabernakel van die Allerhoogste.+
3 Stuur u lig en u waarheid uit.+Laat dié my lei.+Laat dié my bring na u heilige berg en na u grootse tabernakel.+
4 Daar is ’n rivier waarvan die strome die stad van God bly maak,+Die heiligste, grootse tabernakel van die Allerhoogste.+