Psalm 42:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Soos die takbokooi wat na die waterstrome verlang,So verlang my siel na u, o God.+ Psalm 63:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 63 O God, u is my God, ek bly u soek.+My siel dors na u.+Na u het my vlees met verlange gesmagIn ’n dor en uitgeputte land, waar daar geen water is nie.+
63 O God, u is my God, ek bly u soek.+My siel dors na u.+Na u het my vlees met verlange gesmagIn ’n dor en uitgeputte land, waar daar geen water is nie.+