Job 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Daar was ’n man in die land Us+ met die naam Job;+ en dié man was onberispelik+ en regskape+ en het God gevrees+ en afgewyk van die kwaad.+ Psalm 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Vrees Jehovah, o sy heiliges,+Want dié wat hom vrees, het geen gebrek nie.+ Psalm 37:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Jehovah ken die dae van die onberispelikes,+En hulle erfdeel sal tot onbepaalde tyd bly.+ Jakobus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+
1 Daar was ’n man in die land Us+ met die naam Job;+ en dié man was onberispelik+ en regskape+ en het God gevrees+ en afgewyk van die kwaad.+
5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+